Search form

Genesis 9:5

5“As iemand julle doodmaak en julle bloed laat vloei, dan sal Ek hom straf en sy bloed ook laat vloei. As ’n dier ’n mens doodmaak, dan sal Ek die dier doodmaak. Iemand wat ’n ander mens doodmaak, moet ook sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index