Search form

Genesis 9:6

6God het mense gemaak om in sy plek te regeer en hoof te wees oor die aarde. Daarom mag niemand ’n ander mens doodmaak nie. As iemand ’n ander mens doodmaak, dan moet die mense hom ook doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index