Search form

Habakuk 1:10

10Hulle spot met konings

en met mense wat regeer.

Hulle kom maklik in ’n stad in,

want hulle gooi grond

teen die sterk mure

en klim dan bo-oor die mure.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index