Search form

Habakuk 1:15

15Die Galdeërs vang die mense

soos ’n mens visse vang

met ’n hoek of in ’n net,

en dan is hulle bly en hulle juig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index