Search form

Habakuk 2:18

’n Beeld van ’n afgod beteken niks

18’n Beeld van ’n afgod

beteken niks.

Iemand het die beeld gemaak,

en die beeld laat mense lieg.

Die mens wat die beeld gemaak het,

dink die beeld sal hom help,

maar die beeld kan nie praat

of iets doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index