Search form

Habakuk 3:19

19Die Here maak my sterk.

Hy help my om veilig te loop

oor hoë berge,

so maklik soos ’n ribbok daar loop.

Julle moet op die lier speel en hierdie lied sing.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index