Search form

Haggai 1:6

6Julle het baie koring gesaai,

maar julle het min koring afgesny.

Julle het geëet,

maar julle was nog honger.

Julle het gedrink,

maar julle was nog dors.

Julle het klere aangetrek,

maar julle het nog koud gekry.

Julle het hard gewerk

vir ander mense,

maar julle het nie geld nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index