Search form

Haggai 2:13

13Toe vra Haggai: “Wanneer iemand aan ’n lyk raak en hy word onrein, en hy raak dan aan hierdie kos, sal die kos ook onrein word?”

En die priesters het geantwoord: “Ja, die kos sal onrein word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index