Search form

Hebreërs 10:30

30Want ons weet wie hierdie woorde gesê het:

Dit is Ék wat mense sal straf

oor wat hulle verkeerd gedoen het.

Hy het ook gesê:

Die Here sal sy volk oordeel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index