Search form

Hebreërs 10:9

9Daarna het Christus gesê: “Kyk, Ek het gekom om te doen wat U wil hê.”

So stop Christus die eerste soort offer en Hy bring die tweede soort offer in daardie offers se plek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index