Search form

Hebreërs 11:1

Mense wat in God geglo het

1Dit is waar: Mense wat in God glo, is baie seker dat God die dinge sal doen wat hulle hoop. Geloof is ’n bewys van die dinge wat ’n mens nie kan sien nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index