Search form

Hebreërs 11:16

16Maar hulle het nie aangehou om te dink aan daardie land nie. Nee, hulle het verlang na ’n beter land, dit is by God in die hemel. Daarom is God nie skaam dat hulle kon sê dat Hy hulle God is nie. Daarom het Hy vir hulle ’n stad gereedgemaak om in te woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index