Search form

Hebreërs 11:3

3Ons wat in God glo, verstaan dat God gepraat het en só die hemel en die aarde gemaak het. ’n Mens kan party dinge nie sien nie, maar God het daardie dinge gebruik om die dinge te maak wat ’n mens kan sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index