Search form

Hebreërs 11:9

9Abraham het in God geglo, en daarom het hy soos ’n vreemdeling gaan woon in die land wat God vir hom belowe het. Hy het soos ’n vreemdeling in tente gewoon saam met Isak en Jakob. God het vir Isak en Jakob belowe dat hulle dieselfde dinge sal kry wat God vir Abraham belowe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index