Search form

Hebreërs 12:15

15Julle moet ook oppas dat niemand God se genade weggooi nie. Iemand wat dit doen, is soos ’n giftige plant wat groei en groot word, hy maak probleme en hy laat baie mense vuil word van die sonde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index