Search form

Hebreërs 12:18

18Julle het nie soos die Israeliete gekom by iets waaraan ’n mens kan raak nie, julle het nie gekom by ’n vuur wat brand, of by ’n donker wolk, of by ’n stormwind nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index