Search form

Hebreërs 12:5

5Het julle vergeet dat die Here vir julle bemoedig het omdat julle sy kinders is? Hy het gesê:

My seun, die dinge wat die Here

vir jou leer,

moet belangrik wees vir jou,

jy moenie moedeloos word

wanneer Hy jou straf nie,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index