Search form

Hebreërs 13:21

21Ons bid dat God vir julle alles sal gee wat goed is, sodat julle kan doen wat Hy wil hê, en ons bid dat Jesus Christus vir julle sal help om die dinge te doen waarvan God baie hou. Daarom moet ons God altyd prys. Amen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index