Search form

Hebreërs 13:22

22Vriende, ek het julle bemoedig en ek vra baie ernstig vir julle dat julle goed moet luister na my woorde, want ek het nie ’n lang brief vir julle geskryf nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index