Search form

Hebreërs 13:6

6Daarom moet ons nie moedeloos wees nie, ons moet sê:

Die Here help my,

en ek sal nie bang wees nie.

Dan kan ’n mens niks sleg

aan my doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index