Search form

Hebreërs 2:14

14Hierdie kinders was regte mense, en daarom het Jesus ook ’n regte mens geword, soos hulle. Jesus was ’n mens sodat Hy kon sterf en so kon Hy die krag heeltemal wegvat van die een wat sterker is as die dood, dit is die duiwel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index