Search form

Hebreërs 4:3

3Want ons wat glo, gaan in die land in waar ons veilig kan woon en kan rus. Die Here het gesê:

Ek was kwaad en Ek het gesê:

So seker soos Ek lewe,

hulle sal nie kom in die land

waar Ek hulle veilig

wou laat woon

en laat rus nie.

God het dit nie gesê omdat Hy nie vir hulle rus kan gee nie. God kan vir mense rus gee, Hy rus self vandat Hy die wêreld gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index