Search form

Hebreërs 4:7

7Daarom het God besluit dat daar weer ’n dag sal wees wat Hy “Vandag” noem. Dit het gebeur toe Dawid lank hierna gepraat het oor die dinge waaroor ek nou geskryf het. Dawid het gesê:

Vandag, wanneer julle luister

na wat God sê,

dan moet julle nie hardkoppig

wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index