Search form

Hebreërs 5:5

5So het die Christus ook nie self gekies om eer te kry en om Hoëpriester te wees nie. Nee, God het vir Hom die eer gegee, God het vir Hom gesê:

Jy is my Seun,

Ek is van vandag af jou Vader.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index