Search form

Hebreërs 7:1

Melgisedek was belangriker as die Levi-priesters

1Hierdie man Melgisedek was koning van die stad Salem. Hy was ’n priester van die Hoogste God. Melgisedek het vir Abraham ontmoet toe Abraham teruggekom het nadat hy die konings oorwin het. En Melgisedek het vir Abraham geseën.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index