Search form

Hebreërs 7:21

21Maar Jesus het ’n priester geword omdat God dit vir Hom belowe het, en God was self die getuie. Hy het gesê:

Die Here het belowe,

en dit sal so wees:

Jy self sal altyd ’n priester wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index