Search form

Hebreërs 8:5

5Hulle doen die werk van priesters by ’n tempel, en die tempel lyk soos die tempel in die hemel. Toe Moses gereed was om die tempel-tent te bou, het God vir hom gesê wat hy moet doen. God het gesê: “Kyk goed, jy moet alles maak presies soos Ek vir jou op die berg gewys het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index