Search form

Hebreërs 8:8

8Want God was ontevrede met sy volk, Hy het gesê:

Daar sal ’n tyd kom, sê die Here,

wanneer Ek ’n nuwe verbond

sal maak

met die mense van Israel

en die mense van Juda.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index