Search form

Hebreërs 9:17

17want mense kan eers doen wat die testament sê wanneer die persoon wat dit gemaak het, dood is. ’n Testament beteken niks wanneer die persoon wat dit gemaak het, nog lewe nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index