Search form

Hosea 1:4

4Die Here het toe vir Hosea gesê:

“Jy moet die seun Jisreël noem, want die tyd is naby wanneer Ek die nageslag van koning Jehu sal straf. Ek sal hulle straf, want hulle het baie mense vermoor in die stad Jisreël.

“Ek sal hulle koning wegvat, die land Israel sal nie meer ’n koning hê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index