Search form

Hosea 1:6

6Gomer het weer swanger geword en sy het ’n dogter gekry.

Die Here het gesê:

“Jy moet haar noem

‘Nie-Weer-Goed-Wees-Nie,’

“want Ek sal nooit weer goed wees vir die mense van Israel nie. Nee, Ek sal hulle wegvat uit hulle land, Ek sal dit doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index