Search form

Hosea 10:11

11“Die mense van Efraim

was soos ’n mak jong koei

wat daarvan hou om koring

op die dorsvloer te trap.

Toe Ek daar verbykom

en Ek sien sy het ’n sterk nek,

wou Ek haar inspan

voor die ploeg.

Juda en die nageslag van Jakob

moes saam die ploeg trek

en die grond gelyk maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index