Search form

Hosea 10:7

7Die vyande sal

die stad Samaria verwoes.

Die stad en sy koning sal verdwyn.

Dit sal wees soos ’n stokkie

wat wegdryf op die water.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index