Search form

Hosea 13:3

3Daarom sal die mense

van Efraim verdwyn

soos ’n wolk in die oggend,

soos dou wat vroeg weggaan.

Hulle sal verdwyn

soos kaf wat wegwaai

van die dorsvloer,

soos rook wat kom

deur ’n gat in ’n huis se muur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index