Search form

Hosea 13:7

7“Ek het toe besluit

Ek wil die mense

van Efraim doodmaak.

Ek het geword soos ’n leeu,

soos ’n luiperd wat langs die pad

vir hulle lê en wag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index