Search form

Hosea 13:8

8Ek was so kwaad

soos ’n beer-wyfie

wanneer iemand

haar kleintjies wegvat.

Soos ’n leeu wou Ek

hulle bors oopskeur

en hulle opvreet.

Soos ’n roofdier wou Ek

hulle stukkend skeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index