Search form

Hosea 2:17

17Daardie dag sal Ek hulle help

om ’n ooreenkoms te maak,

’n ooreenkoms tussen hulle

en die diere en die voëls

en al die klein diertjies

wat op die grond kruip.

Daar sal nie meer oorlog wees

in die land nie,

Ek sal hulle veilig laat woon.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index