14“Maar Ek sal hulle nie straf nie,
want hulle mans slaap
by die tempel-prostitute
en hulle offer saam met die tempel-prostitute.
’n Volk wat nie sy verstand
gebruik nie, sal sterf.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.