Search form

Hosea 7:11

11Die mense van Efraim

is soos ’n duif wat dom is.

Hulle vra vir Egipte

om hulle te help, maar dan

vlieg hulle na Assirië toe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index