Search form

Hosea 7:16

16Hulle gaan na gode toe

wat nie kan help nie.

Hulle is soos ’n boog wat breek

wanneer jy ’n pyl wil skiet.

Hulle amptenare sal sterf

in oorlog, want hulle

het hulleself vervloek.

Die Egiptenaars sal vir hulle lag.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index