Search form

Hosea 7:6

6Hulle is soos die kole in ’n oond

wat in die nag warm bly

en in die oggend weer begin brand.

Hulle wag vir die regte tyd

om die koning dood te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index