Search form

Hosea 7:7

7Hulle is soos die vuur in ’n oond

wat aanhou brand,

hulle maak hulle leiers dood.

Hulle konings sterf almal,

maar hulle vra nie

dat Ek hulle moet help nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index