Search form

Hosea 8:6

6Daardie beeld is nie ’n god nie,

want ’n Israeliet het dit

met sy hande gemaak.

Daarom sal die vyande

die kalfbeeld van Samaria

stukkend slaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index