Search form

Hosea 9:10

Dit sal sleg gaan met hulle

10Die Here het gesê:

“Ek was bly

oor die mense van Israel,

so bly soos oor druiwe

wat ’n mens in die woestyn kry,

so bly soos oor die eerste vye

aan ’n jong vyeboom.

Maar hulle voorvaders

het die skande-afgod gaan dien

by die stad Baäl-Peor,

en hulle het net so stink

en sleg geword

soos die afgod.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index