31Julle sterkste leier
sal soos ’n stukkie tou word wat brand,
en sy afgode sal die vuur wees
wat hulle sal laat brand.
Dan sal hulle saam brand,
en niemand sal die vuur doodmaak nie.”
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.