Search form

Jesaja 1:5

5Wil julle hê Ek moet julle nog meer straf?

Julle hou aan om ongehoorsaam te wees aan My.

Dit is soos wanneer ’n mens iemand baie geslaan het:

sy hele kop is stukkend en sy liggaam is baie swak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index