Search form

Jesaja 1:9

9Julle sê: Die Here wat oor alles regeer, het ons nie almal laat sterf nie, Hy het ’n paar van ons laat oorbly. As Hy dit nie gedoen het nie, dan het die vyande ons verwoes, en dan was ons soos Sodom en Gomorra.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index