Search form

Jesaja 10:14

14Ek het alles vir myself gevat

wat aan die ander volke behoort,

en al hulle lande het my lande geword.

Dit was soos wanneer iemand eiers uit ’n nes vat

maar die voël klap nie sy vlerke nie,

en hy maak nie sy bek oop en skree nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index