Search form

Jesaja 10:15

15’n Byl kan nie spog

teen die man wat met die byl kap nie,

’n saag kan hom nie verbeel

hy is beter as die man wat met hom saag nie,

’n kierie kan nie die man swaai

wat die kierie optel nie,

’n stok kan nie die man optel

wat die stok vashou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index