Search form

Jesaja 10:6

6Ek stuur die Assiriërs na hierdie slegte volk toe,

na die mense vir wie Ek kwaad is.

Die Assiriërs moet my volk se goed vat

en op hulle trap soos ’n mens trap

op modder in die strate.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index